×
 

Marie Theron

MARIE THERON - (visit Facebook page)

"Ek is verslaaf aan ET&H canvasses wat by my deur op die verre Weskus afgelewer word. Gedurende die maande wat ek in die VSA aan kommissies gewerk het, het ek dikwels gewens ek het van Bronwyn se skilderdoeke wat volgens my spesifikasies gemaak word."