×
 

Anet du Toit

ANET DU TOIT (visit Facebook page)

"Ek het nog nie op beter geskilder nie! ET & H Fine Arts CAnvas is verseker die beste waarop ek nog die voorreg gehad het om op te skilder. Ek kan dit verseker aanbeveel aan enige iemand wat opsoek is na 'n beter kwaliteit canvas, as die wat jy in die winkels kry. Dankie Bronwyn vir 'n puik produk!"